Amos 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so sê die HERE HERE: Die stad wat by duisend uitgetrek het, sal honderd oorbly, en wat by honderd uitgetrek het, moet tien oorbly vir die huis van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 So sê die oppermagtige Here: “As ’n stad in Israel 1 000 manskappe uitstuur, sal net 100 oorleef. As ’n stad 100 manskappe uitstuur, sal net tien dit oorleef.”
Afrikaans 1933/1953 Want so sê die Here HERE: Die stad wat met duisend uitgetrek het, hou honderd oor; en die wat met honderd uitgetrek het, hou tien oor vir die huis van Israel.
Afrikaans 1983 So het die Here my God gesê: Die stad wat met duisend gaan aanval, hou net honderd oor, en dié een wat met honderd aanval, hou net tien oor vir Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, so sê my Heer, die Here: “Die stad wat uittrek met duisend, hou honderd oor; en die een wat uittrek met honderd, hou tien oor vir die huis van Israel.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here sê: “Wanneer 1 000 mense van Israel uit 'n stad gaan om oorlog te gaan maak, dan sal 900 sterf. Wanneer 100 manne gaan, dan sal 90 sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê oor Israel: “Van die stad waarvan daar 1 000 soldate weggegaan het om in die oorlog te gaan veg, het daar net 100 teruggekom wat nog lewe. “Van die dorp waaruit 100 man gaan veg het, het 10 by die huis teruggekom.”