Amos 5:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het julle vir My slagoffers en gawes in die woestyn gebring, veertig jaar lank, o huis van Israel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Israel, was dit vir My dat julle 40 jaar lank brandoffers en graanoffers in die woestyn gebring het? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het julle aan My slagoffers en spysoffers gebring veertig jaar lank in die woestyn, o huis van Israel, |
| Afrikaans 1983 | Moes julle vir My die veertig jaar in die woestyn diereoffers en graanoffers bring, Israel? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het julle slagoffers en graanoffers vir My gebring, die veertig jaar in die woestyn, huis van Israel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van Israel, toe julle 40 jaar lank in die woestyn was, het julle nie diere of koring vir My ge-offer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Het julle toe julle 40 jaar lank in die woestyn was, vir My offers gebring van diere wat julle geslag het of offers waarvan julle julle deel saam met My geëet het daar by my tent, Israel? |