Amos 5:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar laat die reg afloop soos waters en geregtigheid soos 'n magtige stroom.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil liewer ’n vloed van regverdigheid sien, ’n eerlike leefwyse soos ’n stroom water wat nie ophou vloei nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Afrikaans 1983 Maar laat die reg en die geregtigheid te voorskyn kom, laat dit aanrol soos watergolwe, soos 'n standhoudende stroom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die reg voortrol soos water en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil hê julle moet reg doen aan mense. Julle moet aanhou om dit te doen, aanhou soos 'n rivier wat altyd vol is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wees eerder regverdig. Laat dit aangerol kom soos branders by die see. Laat eerder alles wat regverdig is deur julle lewe vloei soos ’n rivier wat nooit gaan staan nie.