Amos 5:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek haat, ek verag jou feesdae, en ek sal nie ruik in jou feestelike byeenkomste nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek haat, Ek verafsku julle feeste. Ek vind geen plesier in julle samekomste nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek haat, Ek versmaad julle feeste en het geen welgevalle aan julle feestye nie.
Afrikaans 1983 Ek haat, Ek verafsku julle feeste, Ek het niks aan julle feestye nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ek haat, Ek verwerp julle feeste; Ek wil julle feesvierings nie ruik nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek haat julle feeste, Ek wil nie die feeste hê nie. Ek hou nie van julle gewyde feesdae nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek hou glad nie van hierdie feeste wat julle vir My hou nie. Ek het hoegenaamd geen plesier daarin wanneer julle bymekaarkom om tot My te bid nie.