Amos 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal die dag van die HERE nie duisternis wees en nie lig nie? selfs baie donker en geen helderheid daarin nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Die Dag van die Here sal ’n donker dag wees, sonder enige lig van hoop. ’n Somber en uitsiglose dag!
Afrikaans 1933/1953 Is die dag van die HERE nie duisternis en geen lig nie, ja, donkerheid sonder 'n ligstraal?
Afrikaans 1983 Die dag van die Here bring donker, nie lig nie, net duisternis, nie 'n ligstraal nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dag van die Here, is dit nie duisternis, en nie lig nie, donker met geen ligglans nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal donker wees op die dag van die Here, dit sal nie lig wees nie. Daardie dag sal swart wees, daar sal niks lig wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die dag van die Here bring nie vir julle enige uitkoms nie. Dis ’n donker dag van vrees. Daar sal nie enigiets op daardie dag gebeur waarop julle kan hoop nie.”