Amos 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in al die wingerde sal huil, want Ek sal deur jou trek, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs in die wingerde sal mense huil, want Ek beweeg onder julle om julle te straf,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook sal daar in al die wingerde weeklag wees wanneer Ek in jou midde deurtrek, sê die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal ook in al die wingerde getreur word, want Ek gaan tussen julle deur om julle te straf, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In al die wingerde klink die rouklag op, want Ek trek deur jou midde.” Dit het die Here gesê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal in al die wingerde treur, want Ek gaan tussen julle deur om julle te straf.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal deur julle land gaan om julle te straf. By elke plek waar Ek kom, selfs in die wingerde waar die druiwe groei, sal daar gehuil word,” sê die Here. |