Amos 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal die verstandiges in dié tyd swyg; want dit is 'n slegte tyd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Verstandige mens bly in hierdie tyd eerder stil omdat dit ’n tyd vol onreg is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom swyg die verstandige in so 'n tyd, want dit is 'n onheilspellende tyd. |
| Afrikaans 1983 | Dit is daarom dat 'n verstandige mens maar stilbly in hierdie tyd, want dit is 'n bose tyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom is die verstandige in hierdie tyd stil, want dit is 'n bose tyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoekom verstandige mense stilbly in hierdie tyd. Dit is 'n slegte tyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In hierdie tyd met al sy onregverdige dinge is dit die verstandigste om maar liewer stil te bly.” |