Amos 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor hierdie woord wat Ek oor julle aanhef, 'n klaaglied, o huis van Israel! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Volk van Israel, luister na die woorde van die treurlied wat ek oor julle sing: |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor hierdie woord wat Ek oor julle as klaaglied aanhef, o huis van Israel! |
| Afrikaans 1983 | Hoor hierdie woord wat ek teen julle moet sê, hierdie treurlied, Israel: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister na hierdie woord, huis van Israel, wat ek as 'n treurlied oor julle aanhef: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van Israel, luister na wat ek sê. Ek huil en treur oor julle soos 'n mens treur oor iemand wat dood is: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister na die woorde van die lied wat op julle begrafnis gesing gaan word, Israel: |