Amos 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal Ek so met jou doen, o Israel; en omdat Ek dit aan jou sal doen, maak gereed om jou God te ontmoet, o Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom, Israel, sal Ek al hierdie dinge wat Ek gesê het met jou laat gebeur. Staal jou, Israel, om jou God te ontmoet!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sal Ek so met jou handel, o Israel; omdat Ek so met jou sal handel -- maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel! |
| Afrikaans 1983 | Daarom sal Ek dit alles weer aan jou doen, Israel! En omdat Ek jou dít sal aandoen, Israel, maak jou klaar om voor jou God te kom verskyn! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daarom gaan Ek die volgende aan jou doen, Israel; en omdat Ek dit aan jou gaan doen – wees gereed om jou God te ontmoet, Israel!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daarom, mense van Israel, sal Ek nou weer so met julle maak. En omdat Ek dit met julle sal doen, maak nou gereed om julle God te ontmoet.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Omdat jy jou nie aan My wou steur nie, Israel, moet jy jou regmaak om te hoor wat God oor jou besluit het. |