Amos 3:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die leeu het gebrul, wie sal nie vrees nie? die HERE HERE het gespreek, wie kan anders as om te profeteer?
Afrikaans (NLV) 2011 Die leeu het gebrul, wie sal nie bang wees nie? Die oppermagtige Here het gepraat! Wie sal weier om as profeet op te tree?
Afrikaans 1933/1953 Die leeu het gebrul, wie sal nie vrees nie? Die Here HERE het gespreek, wie sal nie profeteer nie?
Afrikaans 1983 Die leeu het gebrul, wie sal nie bang wees nie? Die Here God het gepraat, wie sal nie as profeet optree nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Leeu het gebrul – wie sal nie bang wees nie? My Heer, die Here, het gepraat – wie sal nie profeteer nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die leeu gebrul het, dan is die mense bang. Wanneer die Here gepraat het, dan moet sy profeet praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leeu het gebrul. Wie is daar wat nie nou bang is nie? My Heer, die Here, het gepraat. Watter profeet sal nie vinnig die boodskap bring nie?