Amos 3:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarlik, die HERE sal niks doen nie, maar Hy het sy geheim aan sy knegte, die profete, geopenbaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oppermagtige Here doen niks sonder om sy diensknegte, die profete, daaroor in te lig nie.
Afrikaans 1933/1953 Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.
Afrikaans 1983 Die Here God doen niks as Hy nie sy besluit bekend gemaak het aan sy dienaars die profete nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, my Heer, die Here, doen niks nie, tensy Hy sy vertroulike besluit openbaar aan sy diensknegte, die profete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here sê eers vir sy dienaars, die profete, wat Hy wil doen, en dan doen Hy dit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here laat niks gebeur as Hy dit nie eers voor die tyd vir sy boodskappers gesê het nie.