Amos 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan 'n voël in 'n strik op die aarde val, waar geen jenewer vir hom is nie? Sal 'n mens 'n strik van die aarde opneem en niks gevang het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sal ’n voël gevang word as ’n wip nie gestel is nie? Sal ’n wip toeklap op die grond as dit nie iets gevang het nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal 'n voël in 'n net val op die grond as daar vir hom geen strik gestel is nie? Sal 'n wip van die grond af opspring as dit glad nie gevang het nie? |
| Afrikaans 1983 | Sal 'n voël in 'n wip op die grond val as daar nie 'n strik vir hom gestel is nie? Sal 'n wip op die grond toeklap as dit nie iets gevang het nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Duik 'n voël af op 'n wip op die grond as daar vir hom geen lokaas is nie? Klap 'n wip toe op die grond as dit glad nie iets vang nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand sit eers 'n vangstrik op die grond, en dan vang hy 'n voël daarin. 'n Vangstrik vang eers iets, en dan klap dit toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sal ’n voël ooit teen die grond neerslaan as dit nie ’n wip is wat hom gevang het nie? Sal ’n vangstrik toeklap as daar nie iets is wat dit afgetrap het nie? |