Amos 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal 'n leeu brul in die bos as hy geen prooi het nie? sal 'n jong leeu uit sy kuil uitroep as hy niks gevat het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Sal ’n leeu in ’n bos brul sonder dat hy ’n prooi het? Sal ’n leeu grom in die ruigtes as hy niks gevang het nie?
Afrikaans 1933/1953 Sal 'n leeu brul in die woud as hy geen prooi het nie? Sal 'n jong leeu sy stem uit sy lêplek laat hoor as hy niks gevang het nie?
Afrikaans 1983 Sal 'n leeu in die bos brul as hy niks het om te vreet nie? Sal hy in sy boerplek roep as hy nie gevang het nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Brul 'n leeu in die bos as daar vir hom geen prooi is nie? Laat 'n jong leeu sy stem hoor uit sy lêplek sonder dat hy iets gevang het?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Leeu in die bos vang eers iets, en dan brul hy.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sal ’n leeu in die bos brul as daar niks is om te vang nie? Sal ’n jong leeu grom as daar nie eens ’n prooi vir hom is nie?