Amos 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy alleen het Ek geken van al die geslagte van die aarde; daarom sal Ek jou besoek vir al jou ongeregtighede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het net vir julle gekies uit al die volke op die aarde. Daarom sal Ek julle straf vir al julle sondes.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle alleen het Ek geken uit al die geslagte van die aarde; drom sal Ek by julle besoeking doen oor al julle ongeregtighede. |
| Afrikaans 1983 | Ek het net vir julle uitgekies uit al die volke van die aarde, daarom sal Ek julle straf oor al julle sondes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Net julle, uit al die geslagte van die aarde, het Ek geken; daarom gaan Ek van julle rekenskap eis oor al julle sondeskuld.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daar is baie volke op die aarde, maar dit is vir julle wat Ek gekies het. Daarom sal Ek julle straf oor alles wat julle verkeerd doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Uit al die nasies wat daar op die aarde is, het Ek julle gekies en My net aan julle verbind. Julle sal vir My moet kom verduidelik hoekom julle dan soveel sonde teen My doen.” |