Amos 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister en getuig in die huis van Jakob, spreek die HERE HERE, die God van die leërskare,
Afrikaans (NLV) 2011 Luister hierna en kondig dit aan deur die hele Israel, sê die oppermagtige Here die almagtige God: “Luister na My en waarsku Jakob se nageslag.
Afrikaans 1933/1953 Hoor en waarsku die huis van Jakob, spreek die Here HERE, die God van die leërskare,
Afrikaans 1983 Luister hierna, en lê getuienis af teen Jakob, sê die Here my God, die almagtige God!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister en getuig teen die huis van Jakob.” Dit is die uitspraak van my Heer, die Here, die God wat Heerser is oor alle magte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, sê: “Julle moet luister en julle moet die mense van Israel waarsku.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Luister nou na My en gaan waarsku Jakob se nageslag,” sê die Here wat met krag regeer.