Amos 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor hierdie woord wat die HERE oor julle gespreek het, o kinders van Israel, oor die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het, en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister na hierdie boodskap wat Ek, die Here, oor julle te sê het, mense van Israel. Dit raak die hele volk wat Ek uit Egipte laat trek het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor hierdie woord wat die HERE oor julle gespreek het, o kinders van Israel, oor die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het, naamlik: |
| Afrikaans 1983 | Luister na die woord wat die Here teen julle rig, Israeliete, teen al die stamme wat Hy uit Egipte laat trek het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Luister na hierdie woord wat Ek, die Here, teen julle uitgespreek het, Israeliete, teen die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van Israel, die Here het julle almal uit Egipte gebring. Luister wat sê Hy vir julle: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister wat sê die Here oor julle, Israel. Hoor wat Hy sê van die volk wat Hy uit Egipte laat wegtrek het: |