Amos 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Ek sal 'n vuur in Juda stuur, en dit sal die paleise van Jerusalem verteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sal Ek Juda aan die brand steek, al die vestings van Jerusalem verteer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sal Ek 'n vuur slinger in Juda, en dit sal die paleise van Jerusalem verteer. |
| Afrikaans 1983 | Daarom sal Ek in Juda 'n vuur laat losbreek en dit sal die mooi huise van Jerusalem verteer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal vuur slinger teen Juda; dit sal die vestings van Jerusalem verteer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sal Ek 'n vuur stuur na die land Juda, en die mooi huise van die stad Jerusalem sal afbrand.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal ’n vuur wat alles verteer teen Juda aan die brand steek. Dit sal die skuilplekke in Jerusalem verwoes.” |