Amos 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die regter daaruit uitroei en al sy vorste saam met hom doodmaak, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal hulle koning uitroei en al sy leiers saam met hom doodmaak.” So sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die regeerder onder hulle uitroei en al hulle vorste saam met hom doodmaak, sê die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal sy regeerder uit hom wegvat en al sy amptenare saam met hom doodmaak, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die heerser met geweld uit hulle midde verwyder en al sy •hoë amptenare saam met hom ombring.” Dit het die Here gesê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die koning van Moab en al sy amptenare saam met hom doodmaak.” Dit is wat die Here gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal Moab se koning uitwis. Ek sal al sy leiers saam met hom laat doodmaak.” So sê die Here oor Moab. |