Amos 2:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat dapper is onder die magtiges, sal in dié dag naak wegvlug, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op daardie dag sal selfs julle dapperste vegters hulle wapens neergooi en vlug vir hulle lewens.” Dit is wat die Here sê! |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dapperste onder die helde sal op die dag naak wegvlug, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Selfs die sterkste soldaat sal daardie dag kaal wegvlug, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dapperste onder die helde sal op daardie dag kaal wegvlug,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal sal daardie dag kaal wegvlug, ook die dapperste soldate.” Dit is wat die Here gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie dag sal selfs die dapperste vegters hulle wapens neergooi en hardloop vir hulle lewe.” Dit is wat die Here oor Israel sê. |