Amos 2:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek is onder jou ingedruk, soos 'n wa wat vol gerwe gedruk word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal julle laat kreun soos ’n wa kreun wat met graangerwe oorlaai is.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Ek laat dit onder julle kraak, soos 'n wa kraak wat vol gerwe is;
Afrikaans 1983 Daarom laat ek julle vasval net waar julle is soos 'n wa vasval wat te vol gerwe is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, Ek bring julle tot stilstand waar julle is; net soos 'n wa oorvol van gesnyde graan tot stilstand kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal Ek julle straf, julle sal inmekaar val soos 'n wa inmekaar val wanneer mense te veel koring-gerwe daarop laai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kyk, Ek sal julle laat vasdraai. Julle sal vasval soos ’n wa in die sand vasval omdat dit te swaar gelaai is.