Amos 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle het vir die Nasireërs wyn gegee om te drink; en het die profete bevel gegee en gesê: Moenie profeteer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle laat nasireërs sondig deur hulle wyn te laat drink. Vir die profete sê julle: ‘Moenie profeteer nie!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle het die nasireërs wyn laat drink en aan die profete bevel gegee en gesê: Julle mag nie profeteer nie! |
| Afrikaans 1983 | Maar julle het die nasireërs laat wyn drink en die profete belet om as profete op te tree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Maar julle het die nasireërs wyn laat drink; aan die profete het julle opdrag gegee, ‘Julle mag nie profeteer nie!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar julle het die nasireërs wyn laat drink, en julle het vir die profete gesê hulle mag nie profete wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar julle het die nasireërs wat hulle lewe aan my gewy het, gedwing om hulle belofte te breek. Julle het hulle gedwing om teen hulle belofte in wyn te drink. Julle het my boodskappers se mond toegedruk. Julle het hulle belet om God se boodskap vir julle te bring. |