Amos 2:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek het julle uit Egipteland laat optrek en julle veertig jaar lank deur die woestyn gelei om die land van die Amoriete in besit te neem.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is Ek wat julle bevry het uit Egipte. Ek het julle 40 jaar lank deur die woestyn gelei om die land van die Amoriete in besit te neem.
Afrikaans 1933/1953 Ook het Ek julle uit Egipteland laat optrek en julle veertig jaar lank in die woestyn gelei, om die land van die Amoriet in besit te neem.
Afrikaans 1983 Ek het julle uit Egipte laat trek, Ek het julle veertig jaar lank in die woestyn gelei, Ek het julle die land van die Amoriete in besit laat neem,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die Een wat julle uit Egipteland laat optrek en julle veertig jaar lank deur die woestyn laat gaan het om die land van die Amoriete in besit te neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Ek het julle uit Egipte gebring en 40 jaar lank saam met julle deur die woestyn gegaan sodat julle die Amoriete se land kon vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit was Ek wat julle uit Egipteland laat wegtrek het. Ek het julle 40 jaar lank in die woestyn laat rondtrek. Ek het vir julle die land van die Amoriete gegee.