Acts 9:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy was drie dae sonder om te sien en het nie geëet of gedrink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was drie dae lank daar sonder om te sien, en hy het ook niks geëet of gedrink nie.
Afrikaans 1933/1953 En drie dae lank het hy niks gesien nie, en niks geëet of gedrink nie.
Afrikaans 1983 Drie dae lank kon hy nie sien nie en het hy niks geëet of gedrink nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Drie dae lank kon hy nie sien nie, en het hy nie geëet of gedrink nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saulus kon drie dae lank nie sien nie, en het hy niks geëet en ook niks gedrink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Drie dae lank was hy blind. Hy het niks geëet of gedrink nie.