Acts 9:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne wat saam met hom gereis het, het sprakeloos gestaan en 'n stem gehoor, maar niemand gesien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mans saam met hom was sprakeloos van verbasing, want hulle het iemand se stem gehoor, maar niemand gesien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die manne wat saam met hom op pad was, het sprakeloos gestaan terwyl hulle wel die stem hoor, maar niemand sien nie. |
| Afrikaans 1983 | Die mense wat saam met hom op pad was, het sprakeloos gestaan. Hulle het die stem gehoor maar niemand gesien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manne wat saam met hom gereis het, het sprakeloos gestaan, omdat hulle wel die stem gehoor het, maar niemand gesien het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mans wat saam met Saulus geloop het, was so bang en verbaas dat hulle stil gaan staan het, want hulle het die stem gehoor van die Persoon wat gepraat het, maar hulle het niemand gesien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ander mense wat saam met Saulus gereis het, was verstom oor wat gebeur het. Hulle kon net die stem hoor, maar hulle het niks gesien nie. |