Acts 9:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het bewend en verbaas gesê: Here, wat wil U hê moet ek doen? En die Here sê vir hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou vertel word wat jy moet doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Staan nou op en gaan die stad in. Dáár sal vir jou gesê word wat jou te doen staan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: Here, wat wil U hê moet ek doen? En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen. |
| Afrikaans 1983 | Maar staan op en gaan na die stad toe. Daar sal vir jou gesê word wat jy moet doen.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar staan op en gaan na die stad, en daar sal vir jou gesê word wat jy moet doen.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar jy moet opstaan en jy moet in die stad ingaan, dan sal iemand vir jou sê wat jy moet doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Staan nou op en gaan Damaskus toe. Daar sal jy hoor wat jy moet doen,” het Jesus geantwoord. |