Acts 9:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur dat hy baie dae in Joppe gebly het saam met een Simon, 'n leerlooier. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus het ’n hele aantal dae in Joppe gebly by ’n sekere Simon, ’n leerlooier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het 'n geruime tyd in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier. |
| Afrikaans 1983 | Petrus het geruime tyd daar in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Petrus het nog 'n hele paar dae in Joppe by 'n sekere Simon, die leerlooier, gebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus het 'n lang tyd in Joppe gebly by 'n leerlooier. Die man se naam was Simon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus het ’n hele ruk by ’n man met die naam Simon daar in Joppe gebly. Simon het leergoedere gemaak en verkoop. |