Acts 9:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit was bekend in die hele Joppe; en baie het in die Here geglo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié gebeure het in die hele Joppe bekend geword, en baie het tot geloof in die Here gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit het bekend geword in die hele Joppe, en baie het in die Here geglo. |
| Afrikaans 1983 | Die hele Joppe het hiervan gehoor, en baie mense het tot geloof in die Here gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het dwarsdeur die hele Joppe bekend geword, en baie het tot geloof in die Here gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense in die stad Joppe het gehoor wat Petrus gedoen het, en baie mense het in die Here begin glo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie nuus het soos ’n veldbrand deur Joppe versprei. Dit het gemaak dat baie mense in die Here begin glo het. |