Acts 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het op die aarde geval en 'n stem vir hom hoor sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het op die grond neergeval en ’n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy val op die grond en hoor 'n stem vir hom sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My? |
| Afrikaans 1983 | Hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hy op die grond val, het hy gehoor dat Iemand sê: “Saul, Saul, hoekom doen jy hierdie slegte dinge aan My?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hoor hy ’n stem wat vir hom sê: “Saul, Saul, hoekom is jy besig om My te vervolg?” |