Acts 9:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dae het sy siek geword en gesterwe; en toe hulle gewas het, het hulle haar in die bovertrek neergelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Juis in dié tyd het sy siek geword en is sy dood. Hulle het haar liggaam vir die begrafnis voorberei, en in ’n bokamer neergelê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dae het sy siek geword en gesterwe, en hulle het haar gewas en in 'n bovertrek neergelê. |
| Afrikaans 1983 | Juis in die tyd toe Petrus in Lidda was, het sy siek geword en gesterwe. Hulle het haar gewas en in 'n bokamer neergelê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie dae het sy siek geword en gesterf. Hulle het haar gewas en in 'n bovertrek neergelê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het in daardie tyd siek geword en gesterf. Nadat mense haar liggaam gewas het, het hulle dit in die bo-kamer neergesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Juis in daardie tyd toe Petrus in die omgewing was, het Tabita ernstig siek geword. Kort daarna is sy oorlede. Ander gelowiges het haar liggaam gereedgemaak vir die begrafnis. Hulle het haar gewas en in ’n bokamer uitgelê. |