Acts 9:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar het hy 'n sekere man met die naam van Eneas gevind, wat agt jaar lank op sy bed gehou het en verlam was.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het hy ’n man met die naam Eneas gekry wat verlam en al agt jaar bedlêend was.
Afrikaans 1933/1953 en hy het daar 'n man gevind met die naam van En,as, wat al agt jaar bedlêend en verlam was.
Afrikaans 1983 Daar het hy 'n man met die naam Eneas teëgekom wat verlam en al ag jaar lank bedlêend was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het hy 'n man teëgekom met die naam Eneas, wat al agt jaar bedlêend en verlam was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus sien toe daar 'n man, sy naam was Eneas. Hy het ag jaar lank op sy slaapmat gelê omdat hy lam was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy naam was Eneas. Hy kon nie eens self uit sy bed uit opstaan nie. Petrus het voor hom gaan staan en gesê: