Acts 9:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hy reis, het hy naby Damaskus gekom, en skielik het daar 'n lig uit die hemel rondom hom geskyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy op sy sending naby Damaskus kom, het daar skielik ’n lig uit die hemel hom omstraal!
Afrikaans 1933/1953 En toe hy op sy reis naby Damaskus kom, omstraal hom skielik 'n lig van die hemel af;
Afrikaans 1983 Toe hy op reis naby Damaskus kom, het daar skielik 'n lig uit die hemel op hom gestraal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl hy onderweg was, en naby Damaskus kom, het 'n lig uit die hemel hom skielik omstraal,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl Saulus op die pad was naby Damaskus, het daar skielik 'n lig rondom hom geskyn uit die lug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Naby Damaskus is Saulus skielik deur ’n skerp lig uit die hemel verblind. Hy het baie groot geskrik toe hy die lig sien en het soos ’n dooie op die grond neergeval.