Acts 9:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy was saam met hulle wat in Jerusalem in- en uitgegaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saulus het toe oral in Jerusalem saam met hulle rondgegaan en openlik in die Naam van die Here gepreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het saam met hulle in-- en uitgegaan in Jerusalem |
| Afrikaans 1983 | Saulus het toe oral in Jerusalem saam met hulle rondgegaan en openlik in die Naam van die Here gepreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met hulle het hy in Jerusalem gekom en gegaan en met vrymoedigheid in die Naam van die Here gepreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Saulus het oral in Jerusalem saam met hulle gegaan en hy was nie bang om vir die mense te vertel van die Here nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Saulus in die openbaar saam met hulle rondgestap. Oral waar hy gekom het, het hy met ander mense oor Jesus gepraat. |