Acts 9:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die dissipels Hom in die nag geneem en Hom in 'n mandjie by die muur laat afsak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar sy volgelinge het hom in ’n mandjie deur ’n opening in die stadsmuur laat afsak. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar die dissipels het hom geneem en in die nag deur die muur neergelaat deur hom in 'n mandjie te laat afsak. |
| Afrikaans 1983 | Maar sy medegelowiges het hom een nag geneem en in 'n mandjie laat afsak deur 'n opening in die stadsmuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar sy dissipels het hom in die nag gaan haal en hom deur 'n opening in die muur in 'n mandjie laat afsak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar mense wat ook gelowiges was, soos Saulus, het in die nag vir Saulus geneem en hulle het hom in 'n groot mandjie laat afsak deur 'n venster in die stad se muur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gelowiges het ’n slim plan gemaak. Een nag het hulle Saulus in ’n groot mandjie gesit en hom oor die stadsmuur laat afsak. |