Acts 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat baie dae verby was, het die Jode raad gehou om hom dood te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Na etlike dae het dié Jode saamgesweer om Saulus te vermoor.
Afrikaans 1933/1953 En ngeruime tyd het die Jode beraadslaag om hom om te bring.
Afrikaans 1983 Na verloop van tyd het die Jode saamgesweer om Saulus te vermoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nadat 'n hele paar dae verloop het, het die Jode saamgespan om hom dood te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná 'n lang tyd het die Jode planne gemaak om vir Saulus dood te maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Jode het later besluit om Saulus dood te maak,