Acts 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dadelik het hy Christus in die sinagoges verkondig dat Hy die Seun van God is.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het Jesus dadelik in die sinagoges begin verkondig — dat Hy die Seun van God is.
Afrikaans 1933/1953 En hy het dadelik Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die Seun van God is.
Afrikaans 1983 en dadelik in die sinagoges begin verkondig dat Jesus die Seun van God is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en het Jesus dadelik in die sinagoges verkondig deur te sê dat Hy die •Seun van God is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het dadelik in die sinagoges begin preek oor Jesus. Hy het gesê: “Hierdie Jesus is die Seun van God.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saulus het by die Joodse aanbiddingsplek daar in Damaskus ingestap en vir die mense vertel dat Jesus die Seun van God is.