Acts 9:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy vleis ontvang het, is hy versterk. Toe was Saulus sekere dae saam met die dissipels wat in Damaskus was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe kos geëet en sy kragte begin herwin. Saulus het ’n paar dae by die gelowiges in Damaskus gebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat hy voedsel gebruik het, het hy weer sterk geword. En Saulus was 'n paar dae saam met die dissipels in Damaskus. |
| Afrikaans 1983 | en hy het geëet en sy kragte herwin. Saulus het 'n paar dae daar by die gelowiges in Damaskus gebly |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hy geëet het, het hy sy krag herwin. Hy was 'n paar dae lank saam met die dissipels in Damaskus, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saulus het toe geëet en hy het beter gevoel. Saulus het 'n paar dae by die gelowiges in die stad Damaskus gebly, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het hy weer begin eet. Sy liggaamskragte het gou teruggekeer. Daarna het Saulus nog ’n ruk by die gelowiges in Damaskus gebly. |