Acts 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek sal hom wys hoe groot dinge hy moet ly ter wille van my Naam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal inderdaad self vir hom wys hoeveel hy vir My moet ly.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Ek sal hom toon hoeveel hy vir my Naam moet ly. |
| Afrikaans 1983 | Ek self sal vir hom wys hoeveel hy vir my Naam moet ly.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal boonop aan hom toon hoeveel hy ter wille van my Naam moet ly. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal self vir hom wys hoe baie hy moet swaarkry omdat Hy vir mense van My vertel.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hom uitgekies vir ’n baie besondere opdrag. Hy gaan nog met baie belangrike mense oor My praat, en ook met die Jode en met mense wat aan ander volke behoort. Daar lê ’n moeilike taak vir hom voor. Saulus gaan nog baie swaarkry omdat hy oor My moet praat. Ek sal dit een van die dae vir hom wys.” |