Acts 9:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die Here het vir hom gesê: Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore voorwerp om my Naam te dra voor die heidene en konings en die kinders van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het egter vir hom gesê: “Gaan doen wat Ek sê, want Ek het Saulus as my instrument uitgekies om my boodskap uit te dra na volke en konings, en ook aan die volk Israel.
Afrikaans 1933/1953 Maar die Here sê vir hom: Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore werktuig om my Naam te dra voor nasies en konings en die kinders van Israel.
Afrikaans 1983 Toe sê die Here vir hom: “Gaan daarheen, want Ek het hom gekies as my werktuig om my Naam uit te dra onder die heidennasies en hulle konings en ook onder Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die Here sê vir hom: “Gaan, want Ek het hom uitgekies as instrument om my Naam uit te dra na nasies en na konings en na Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê toe vir Ananias: “Jy moet na Saulus toe gaan, want Ek het hom gekies en aangestel om vir My te werk en om vir die volke en hulle konings en ook vir die Israeliete te vertel van My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here antwoord Ananias: “Doen wat Ek vir jou sê. Gaan dadelik na Saulus toe.