Acts 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hier het hy gesag van die owerpriesters om almal te bind wat u Naam aanroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En ons hoor hy het ’n mandaat van die priesterhoofde om al die gelowiges hier in Damaskus te arresteer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy het hier volmag van die owerpriesters om almal te boei wat u Naam aanroep. |
| Afrikaans 1983 | En nou is hy hier met volmag van die priesterhoofde om almal gevange te neem wat u Naam aanroep.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hier het hy volmag van die leierpriesters om almal wat u Naam aanroep, in boeie te slaan.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nou is Saulus hier, en die hoëpriester het gesê dat hy die mense mag vang wat vir U aanbid en dien.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou het hy na ons toe gekom met lasbriewe van die hoëpriester om ons almal te vang.” |