Acts 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Filippus afgegaan na die stad Samaria en Christus aan hulle verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Filippus het byvoorbeeld na die stad Samaria gegaan en hulle van Christus vertel.
Afrikaans 1933/1953 En Filippus het afgekom in 'n stad van Samar¡a en Christus aan hulle verkondig.
Afrikaans 1983 So het dit gebeur dat Filippus by 'n stad in Samaria gekom het en Christus daar verkondig het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Filippus het na 'n stad in Samaria gegaan en die Christus aan hulle verkondig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Filippus het na 'n stad in die provinsie Samaria gegaan. Hy het vir die mense die boodskap oor Christus gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Filippus, een van die sewe mans wat vroeër gehelp het om die armes in Jerusalem te versorg, het by ’n stad in Samaria aangekom en dadelik met hulle oor Jesus begin praat.