Acts 8:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Filippus is in Asotus gevind, en hy het deurgegaan en in al die stede gepreek totdat hy in Cesaréa gekom het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Filippus hom weer kom kry, was hy in die stad Asdod. Hy het daarvandaan deur al die dorpe die Goeie Nuus verkondig totdat hy in Sesarea aangekom het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Filippus is in Asdod gevind. En hy het die land deurgegaan en die evangelie verkondig in al die stede, totdat hy in Cesar,a gekom het. |
| Afrikaans 1983 | Filippus is later in Asdod aangetref. Hy het daarvandaan deur al die dorpe gegaan totdat hy in Sesarea gekom het, en oral het hy die evangelie verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Filippus, egter, is in Asdod gevind. En soos wat hy rondgereis het, het hy die evangelie in al die stede verkondig, totdat hy in Caesarea aangekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Filippus was later in die stad Asdod. Hy het na verskillende plekke gegaan en hy het die goeie boodskap gebring in al die stede totdat hy in die hawestad Sesarea gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het Filippus in Asdod aangekom. Van daar af het hy van die een plek na die ander die evangelie aan die mense verkondig tot reg in Sesarea. |