Acts 8:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die wat verstrooi was, oral gegaan om die woord te verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gelowiges wat uit Jerusalem gevlug het, het so ver as wat hulle gegaan het, die Goeie Nuus verkondig.
Afrikaans 1933/1953 En die wat verstrooi was, het die land deurgegaan en die woord van die evangelie verkondig.
Afrikaans 1983 Die gelowiges wat uitmekaar gejaag is, het so ver as wat hulle gegaan het, die evangelie verkondig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat verstrooi is, het rondgetrek en die evangeliewoord verkondig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die gelowiges wat gevlug het, het oral die goeie boodskap gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die gelowiges wat uit Jerusalem gevlug het, het nie opgehou om oor Jesus te praat nie.