Acts 8:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die wa bevel gegee om stil te staan, en hulle het altwee in die water afgeklim, Filippus sowel as die hofdienaar; en hy het hom gedoop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe die wa laat stilhou, en hulle twee het in die water gegaan, en Filippus het hom gedoop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in die water afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop. |
| Afrikaans 1983 | Toe het hy die wa laat stilhou. Filippus en die hofdienaar het albei in die water in gegaan, en Filippus het hom gedoop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het opdrag gegee dat die wa moet stilhou; en hulle het albei afgeklim tot in die water, Filippus sowel as die eunug, en hy het hom gedoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die amptenaar het gesê die wa moet stop. Filippus en die amptenaar het afgeklim tot in die water, en Filippus het hom gedoop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle twee daarna uit die water kom, het die Heilige Gees skielik vir Filippus kom wegvat. Die Etiopiër kon hom nie meer sien nie. |