Acts 8:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Filippus sy mond oopgemaak en by dieselfde Skrif begin en aan hom Jesus verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Filippus het toe by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus aan hom vertel.
Afrikaans 1933/1953 En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
Afrikaans 1983 Filippus het by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus aan hom verkondig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Filippus het begin praat, en vanuit hierdie Skrifgedeelte die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe begin Filippus om die goeie boodskap oor Jesus vir die man te verduidelik. Hy het begin by hierdie deel van die Ou Testament.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) dadelik begin om uit hierdie teksgedeelte met die Etiopiër oor Jesus te praat.