Acts 8:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die eunug het Filippus geantwoord en gesê: Van wie spreek die profeet dit tog? van homself, of van 'n ander man? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ontmande het toe vir Filippus gevra: “Praat die profeet hier van homself of van iemand anders?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: Ek bid u, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders? |
| Afrikaans 1983 | Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê vir my, asseblief, van wie praat die profeet hier, van homself of van iemand anders?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eunug sê toe vir Filippus: “Ek vra jou, van wie sê die profeet dit – van homself of van iemand anders?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Ek vra mooi vir jou, oor wie praat die profeet so? Praat hy oor homself of oor iemand anders?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê my, oor wie skryf die profeet hier?” Filippus het |