Acts 8:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Hoe kan ek as iemand my nie lei nie? En hy het Filippus gevra om op te kom en by hom te sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Etiopiër het geantwoord: “Hoe kan ek as niemand dit vir my verduidelik nie?” Hy het Filippus toe mooi gevra om op te klim en by hom te kom sit.
Afrikaans 1933/1953 En hy antwoord: Hoe kan ek tog as niemand my die weg wys nie? Toe vra hy Filippus om op te klim en by hom te kom sit.
Afrikaans 1983 Die Etiopiër antwoord: “Hoe sou ek kon as niemand dit vir my uitlê nie?” Hy het Filippus gevra om op te klim en by hom te kom sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het geantwoord, “Hoe sou ek kon, as niemand dit vir my verduidelik nie?” en Filippus genooi om op die wa te klim en by hom te kom sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man sê: “Hoe kan ek dit verstaan? Iemand moet dit vir my verduidelik.” Toe sê hy Filippus moet op die wa klim en hy moet langs hom kom sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nee, want ek het niemand om vir my te verduidelik wat dit alles beteken nie,” het die Etiopiër geantwoord. “Maar wag, klim hier langs my op die wa. Dalk kan jy my help,” het hy vir Filippus gesê.