Acts 8:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan nader en sluit aan by hierdie wa. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die Gees vir Filippus gesê: “Gaan loop langs sy wa.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan daarheen en bly by daardie wa. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Gees vir Filippus: “Gaan loop saam met daardie wa.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die Gees vir Filippus: “Gaan nader en bly by daardie wa.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Heilige Gees het vir Filippus gesê: “Jy moet nader gaan tot by die wa.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Heilige Gees sê toe vir Filippus: “Gaan na daardie man toe. Klim by hom op sy wa.” |