Acts 8:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord Simon en sê: Bid tot die Here vir my, dat niks van hierdie dinge wat julle gespreek het, oor my kom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Bid júlle tog vir my tot die Here,” het Simon uitgeroep, “dat hierdie verskriklike dinge nie met my gebeur nie!”
Afrikaans 1933/1953 Maar Simon het geantwoord en gesê: Bid julle tot die Here vir my, sodat niks van wat julle gesê het, oor my mag kom nie.
Afrikaans 1983 Toe sê Simon vir die apostels: “Bid júlle tog vir my tot die Here, sodat niks van wat julle gesê het, my tref nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Simon het geantwoord en gesê: “Bid julle tot die Here vir my dat niks van wat julle gesê het, my oorkom nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Simon: “Julle moet vir my bid tot die Here sodat niks met my gebeur nie, niks van die dinge wat julle gesê het nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het Simon benoud laat uitroep: “Bid asseblief vir my. Vra tog dat die Here niks van hierdie dinge met my sal laat gebeur nie.”