Acts 8:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek bemerk dat jy in die gal van bitterheid en in die band van ongeregtigheid is.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek kan sien jy is vol bitterheid en deur sonde geboei.”
Afrikaans 1933/1953 Want ek sien dat jy in 'n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid is.
Afrikaans 1983 Ek sien jy is deur afguns vergiftig en deur die sonde verstrik.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want ek sien jy is galbitter en in ongeregtigheid verstrik. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want ek sien dat jy baie jaloers is en dat slegte gedagtes jou vashou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy probeer heeltyd om ander mense te misbruik. Jou lewe is pikdonker. Ja, dit is galbitter van al die sonde.”