Acts 8:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bekeer julle dan van hierdie boosheid van jou, en bid God of die gedagte van jou hart jou miskien vergewe mag word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Bekeer jou van hierdie boosheid van jou en bid tot die Here. Miskien sal Hy jou bose planne vergewe.
Afrikaans 1933/1953 Bekeer jou dan van hierdie boosheid van jou, en bid God of die gedagte van jou hart jou miskien vergewe mag word.
Afrikaans 1983 Bekeer jou van hierdie dwaling en bid tot die Here: miskien sal Hy jou hierdie gesindheid van jou hart vergewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bekeer jou van hierdie boosheid van jou, en bid die Here dat die bedoeling van jou hart vergewe mag word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet hierdie slegte dinge wat jy dink, los en jy moet vir die Here vra of Hy jou sal vergewe omdat jy so verkeerd dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vra God om jou te vergewe omdat jy gedink het jy kan geld maak uit die werk van die Heilige Gees. Ek kom agter dat dit ’n ou streek van jou is.